Die 2023 Global Education Monitoring (GEM)-verslag getiteld “Technology in Education: A Tool on Whose Terms?”, 17 Oktober 2023 in Suid-Afrika bekendgestel.
...Neem deel: Klik hier om die Ouernavorsingsvraelys te voltooi
Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) werk om die toekoms van Christelike, Afrikaanse onderwys te verseker deur gehalteonderrig wat reeds bestaan in stand te hou, én waar nodig nuut te bou.
Sluit aan by die SOS...
Om gehalte Afrikaanse onderwys – en daarmee saam Afrikaanse gemeenskappe - in die langtermyn volhoubaar te maak, ondersteun die SOS openbare skole, maar help ook bou aan 'n wêreldklas, onafhanklike skoolstelsel wat tegnologiese oplossings optimaal benut, moedertaalonderrig bevorder en gesonde kultuur- en waarde-oordrag verseker.
Opleidingsgeleenthede - Datums en programme...
