11 Maart – SOS Rustenburg: Laerskool Rustenburg

Die SOS bied op 11 Maart 2020 'n opleidingsessie vir Hoër- en Laerskoolonderwysers aan by Laerskool Rustenburg. Die opleiding word gelei deur vakspesialiste met jarelange onderwysondervinding waarby elke onderwyser (ervare of nat agter die ore) sal baatvind.

Noord-Wes Seminaar

Koste beloop R301 per onderwyser, maar is GRATIS vir vakvereniging-lede.

Onderwysers wat reeds lede van SOS-vakverenigings is, kan maklik registreer vir opleiding (seminare en kongresse) deur die stappe in die video te doen.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.