16 Maart – Mansonderwysers-seminaar: Centurion

Lei deur jou voorbeeld. As jy wil hê ander moet toegewyd, gemotiveerd & passievol wees – gee jy die eerste sprong!

Die SOS bied op 16 Maart 2020 'n opleidingsessie vir manspersoneel aan Die opleiding word gelei deur gassprekers soos Jo Black, Paul Maritz (Hoof: Solidariteit Jeug) en Henk Maree (Hoof: AfriForum Jeug).

SOS_Mansseminaar 2020