fbpx

Archive for April 2018

Verskeie poste: BCVO Pretoria

BCVO beskik oor die volgende poste in die BCVO kantoor in Pretoria: Vakadviseur kleuter tot gr. 3  Vakadviseur Wiskunde en Wetenskappe – sluit in Fisiese Wetenskap en Lewenswetenskap Vakadviseur Handelsvakke – sluit Rekeningkunde en Besigheidstudie in. Koördineerder van Afstandsonderrig Ervaring in die bestuur en ontwikkeling van afstandsonderrigprogramme is noodsaaklik. Die poste kan deeltyds of voltyds…

Read More