fbpx

Archive for November 2018

Die ABC van SACE

Suid-Afrikaanse Raad van Onderwysers (SACE) is die professionele raad vir onderwysers wat ten doel het om die onderwysberoep te bevorder. Volgens die onderwyswet moet elke onderwyser eenmalig by die raad registreer voordat hulle mag klasgee. Só werk die registrasieproses: Vul die registrasievorm in. Die vorm kan hier afgelaai word.: Handig die ingevulde vorm saam met…

Read More

Bestuurspan speel kardinale rol in onderwysers se gemoed

Indien daar een veranderlike in die onderwys is waarsonder vooruitstrewende onderrig nie kan plaasvind nie, dan is dit die houding van die onderwyser. Navorsing oor die gemoedstoestand van onderwysers toon dat die bestuurspan van kardinale belang is in ’n gesonde werksomgewing. Die navorsing is gedoen deur die Skoleondersteuningsentrum en bevat die insette van meer as…

Read More

Die Gautengse departement van onderwys versuim sy plig teenoor skole wat skoolgeld hef

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) doen ‘n beroep op die Gautengse departement van onderwys om openbare skole behoorlik te vergoed vir miljoene rande se skoolfonds wat jaarliks kwytgeskeld word. Die SOS verwelkom die Wes-Kaapse departement van onderwys se aangekondig gister dat hulle R55 miljoen begroot het om openbare skole te vergoed vir skoolgeld wat die afgelope jaar…

Read More

Afrikaans Letterkunde bevat etlike foute, maar matrieks is tevrede

Afrikaans Letterkunde bevat etlike foute, maar matrieks is tevrede Behalwe ’n paar foute en ’n moeilike onvoorbereide gedig, is matrieks tevrede met die Afrikaans Letterkunde-vraestel wat Woensdag landswyd geskryf is. “Daar was geen vreemde vrae of vangplekke nie. Die vraestel was op dieselfde standaard en het soms dieselfde gedigte bevat as vorige vraestelle,” sê Année…

Read More

‘n Handvol wenke vir die AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL 2 – Letterkunde

Matrieks skryf Woensdag AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL 2 – LETTERKUNDE. Taalkenners verbonde aan die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het ’n paar wenke opgetrek wat matrieks kan help tydens die vraestel: Jy moet Woensdagoggend (14 November) ‘n goeie ontbyt eet en die eksamenlokaal met selfvertroue betree, want jy en jou onderwysers het jou goed voorberei vir dié vraestel. Drink…

Read More

Agt beste maniere om eksamenstres hok te slaan

eksamenstres

Hierdie tyd van die jaar is die meeste mense afgemat, moeg en onder baie druk om alles klaar te kry voor die Kersfees-geskarrel begin. Leerlinge ervaar selfs meer druk as gevolg van eksamenstres wat hulle in die gesig staar. Die Skoleondersteuningsentrum het ’n lys saamgestel met die top maniere om eksamenstres en spanning in hierdie…

Read More

Gesprek met James Kemp van Pretoria FM oor plasings in Gautengse skole

lesufi

Melanie Buys, hoof van ontwikkeling aan die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het Donderdagoggend met James Kemp gesels oor die probleem met plasings in Gautengse skole en hoe dit Afrikaanse skole raak. Hier is als wat jy moet weet oor die syfers, die politiek en Afrikaanse skole se regte: Hoeveel leerlinge moet nog geplaas word?  Die departement het…

Read More

Die #TienGebooie vir die Chemie-vraestel

Die #TienGebooie vir die Chemie-vraestel Nog net een Wetenskapvraestel dan kan jy maar daardie handboek verbrand! Onderwysers het hulle wenke met die Skoleondersteuningsentrum (SOS) gedeel oor hoe om die Chemie-vraestel Maandag te slaag! 1. Jy moet elke vraag aandagtig deurlees voordat jy begin antwoord. Dieselfde onderwerp sal nie twee keer getoets word nie. 2. Jy…

Read More

Die wenner van die gemoedstoestand ondersoek – Soné Homann

Verlede week het ons die 601 onderwysers wat deelgeneem het aan ons aanlyn-opname oor onderwysers se gemoedstoestand, se name in ’n elektroniese hoed gegooi. Die webtuiste het toe onpartydig en lukraak die naam gekies van die persoon wat die R500.00 Exclusive Books geskenkbewys gewen het. Die naam wat in vetgedrukte letters na ons uitgespring het,…

Read More