fbpx

Archive for December 2018

Die duurste Afrikaanse skole is in Pretoria

Afrikaanse ouers moet die hand al dieper in die sak steek om gehalte onderwys vir hul kinders te verseker en ouers in Pretoria betaal gemiddeld die meeste skoolgeld van almal. Indien jy jou kind in ’n Afrikaanse skool in Pretoria wil plaas, moet jy bereid wees om gemiddeld R27 735 per jaar vir ’n hoërskool en…

Read More

Boelies op sosiale media – Deel 1

Boelies. Dis ‘n woord wat party mense se nekhare laat regop staan. Ons almal was een of ander tyd óf geboelie, óf die een wat die boelie-werk gedoen het. Dertig jaar gelede was daar reeds boelies gewees, maar dertig jaar gelede het sosiale media nie bestaan nie. Dit is baie moeiliker om iets vir iemand…

Read More

Vyf lekker- leesboeke vir die jongspan

Die vakansie is om die draai en die jongspan is so opgewonde soos ’n Yorkie wanneer die predikant kom kuier. Ongelukkig raak kinders verveeld en is daar reënerige dae waartydens vermaak binnenshuis moet plaasvind. Om dinge vir ouers makliker te maak, het die Skoleondersteuningsentrum (SOS) ’n lys van die beste leesboeke vir kinders saamgestel.  …

Read More

Wat moet ek in my Grondslagfase-klaskamer hê?

Die jaar is stadig besig om tot ’n einde te kom, maar baie nuwe onderwysers wonder reeds hoe hulle hul klaskamer in 2019 gaan versier. Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Afrikaanse Grondslag-vereniging (AGV) het ’n lys saamgestel met handige wenke vir jou nuwe Grondslagfase-klaskamer. Die beste raad wat ons vir enige onderwyser kan bied is om…

Read More

Verlaging van slaagvereistes sal nie meer B-grade teweegbring nie

’n Verlaging van die slaagvereistes vir universiteitsvrystelling sal nie veroorsaak dat meer Suid-Afrikaners B-grade verwerf nie. “Dit sal eerder daartoe lei dat nog meer jongmense oordrewe verwagtings van die toekoms koester, soos wat reeds die geval is weens oud-pres. Jacob Zuma se belofte van gratis hoër onderwys,” sê Danie Brink, uitvoerende hoof van die Skoleondersteuningsentrum…

Read More