fbpx

Archive for February 2019

Solidariteit dreig met regstappe oor Besigheidstudie-uitslae

Solidariteit eis namens die Skoleondersteuningsentrum (SOS) dat die 2018 matriekeksamen vir Besigheidstudies ongeldig verklaar word. Dít nadat die SOS vasgestel het dat meer as 70% van die Besigheidstudies-vraestel se memorandum ooreenstem met inhoud van die departementele hulpgids Mind The Gap. Hierdie gids is egter slegs beskikbaar aan leerders uit onderpresterende skole, wat verlede jaar oefenkampe…

Read More

Kom luister na Blouwillem by ons kongres

Blouwillem is ‘n voorheen bevoordeelde, tans geseënde middeljarige wat omtrent ooral in die land gebly het omdat sy pa ‘n polisieman was. Alles beleef het omdat hy getroud is, drie kinders en nege honde grootgemaak het, ‘n gebuigde sleepwa besit en ‘n huisverband het wat jaarliks groter word. Hy was al assistentstoker op ‘n trein,…

Read More

Boelies op sosiale media – Sewe wenke vir ouers en onderwysers

‘n Kind wil nie altyd erken dat hy geboelie word op sosiale media nie. Dit vat vreeslik baie van ‘n kind om vir iemand te vertel dat hy/sy geboelie word, veral wanneer kinders ouer raak. Daarom moet ouers en onderwysers konstant op hul hoede wees en uitkyk vir die tekens dat ‘n kind geboelie word.…

Read More