fbpx

Archive for April 2019

Skoolstelsel beskerm onderpresteerders, eerder as om prestasie te beloon

Die Departement van Basiese Onderwys se 2017/2018 moniteringsverslag van openbare skole is pas bekendgemaak. Minister Angie Motshekga erken Suid-Afrika se skoolstelsel is siek – en 10% van onderwysers skynbaar ook. ’n Onlangse verslag deur die Internasionale Monetêre Fonds belig ook die ellendige toestand van onderwys in die meerderheid openbare skole in die land. ’n Hoë…

Read More

Afrikaanse ouers moet spring met toelatings op 13 Mei

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) moedig Afrikaanse ouers in Gauteng aan om hul kinders by die skool van hul keuse in te skryf, sodra aanlyn-inskrywings vir die 2020-skooljaar op 13 Mei vanjaar oopmaak. Die Gautengse Departement van Onderwys se bestuursplan vir toelatings vir die 2020 skooljaar is pas aan skole gestuur. Hiervolgens sal ouers van 13 Mei…

Read More

Die VAW vier Pi-dag!

Pi is ’n universele Wiskunde-konstante, wat onder meer gebruik word om die omtrek van ’n sirkel te meet. Die afgeronde waarde van Pi is altyd 3,142 maar Pi se desimale is oneindig. Ter viering van Pi-dag op 14 Maart, het die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) ’n kompetisie gehou om te kyk watter leerder die…

Read More

Wolkskool maak Wiskunde-wenners!

Mienke Siebert, ’n gr.10-leerling van Kaapstad, is een van Wolksool se heel eerste suksesverhale. Mienke was raadop toe sy verlede jaar ’n skamele 40% vir Wiskunde behaal het, en haar ma het haar desperaat tot die internet gewend vir ’n oplossing. Ná net ’n paar weke van harde werk op dié aanlynplatform, het Mienke 72%…

Read More

Bankvas – Tweede kwartaal 2019

Die derde uitgawe van Bankvas bevat al die belangrike inligting rakende die SOS se opleidingsessies en kongresse, asook lekker wenke oor hoe om ‘n goeie klaskamerplakkaat te maak. Ons maak ook die wenners van ons Pi-dag kompetisie bekend.

Read More

Laerskool-poste beskikbaar in Bronkhorstspruit

Laerskool Du Preez van Wyk in Bronkhorstspruit het twee poste beskikbaar vir ‘n Afrikaanssprekende onderwyser. Onderwyspos vir Graad R (SBL-aanstelling) Onderwyspos vir Natuurwetenskappe & Tegnologie vir Graad 6 & 7 (Tydelike departementele aanstelling) Stuur asseblief die volgende om aansoek te doen: CVKwalifikasies SARO-sertifikaat Afskrif van ID Buitekurrikulêre aktiwiteite Dien per hand in: “Vir aandag –…

Read More