Blog

Nuusbrief 2019-10-17: Agt beste maniere om eksamenstres hok te slaan

Ons nader nou die tyd van afronding en afsluiting en vir baie mense is dit skouer aan die wiel sit of kop laat sak en voortbeur. Vir ander weer is dit skaars kop bo water hou.

Dan is daar mos die gelukkiges onder ons wat in rustige vaarwaters alles onder beheer het. Die rede daarvoor is: hulle bestuur die omstandighede waarin hul verkeer!

Om die druk en spanning wat jy beroepsgewys ervaar, die hoof te bied, moet jy geleenthede aangryp wat na jou kant toe kom. So is daar hierdie maand ‘n hele paar seminare wat ons onderwysers professioneel toerus. Skryf in terwyl daar nog plek is!

Besoek ook gereeld ons webwerf vir vars nuus, onder andere oor die SOS se gestandardiseerde Wiskunde-eksamens vir Grade 4 tot 9 wat binnekort afgelê gaan word. Die vraestelle en memorandums van 2018 (vir Graad 4, 5 en 7) is onlangs gratis hier beskikbaar gestel!
Agt beste maniere om eksamenstres hok te slaan
Lees meer…
Goeie redes waarom onderwysers beter is as robotte
Lees meer…
Tien wenke vir jou Rekeningkunde-vraestel
Lees meer…
Twitter
Facebook
Link
Website
Wil jy verander hoe jy ons e-posse ontvang?
verander hoe jy e-posse ontvang or teken uit.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
[gravityform id=36 title=false description=false ajax=true tabindex=49]