Hoërskool Centurion het’n betrekking vir ‘n energieke onderwyser met die toepaslike kwalifikasies:
Pos 1
Wiskunde: Graad 8
Tegniese Wiskunde: Graad 11
Vereisters:
Aansoekbrief en Curriculum Vitae
Gewaarmerkte afskrifte van ID-dokumente en bewys van SACE-registrasie
Diensaanvaarding: 1 Augustus 20202 tot 30 November 2020
Stuur asseblief u CV na [email protected] met die verwysing Aansoek vir Tydelike Wiskunde-pos in die e-posbenaming (subject).
