Blog

Ons en die onderwys – 16 Mei 2021

Johan van Lill praat met Mariesa Candiotes, ‘n onderwyskundige by die Skoleondersteuningsentrum en Marne Pedro, ‘n onderwyser, oor hoe om kreatiewe angs in die klaskamer te hanteer en hoe om nuuskierigheid by leerders te bevorder.

https://iono.fm/e/1039663