Blog

Podvoeding S01E03: Die era van die kind

Gespreksleier: Johan Koekemoer

Gespreksgenoot: Prof. Danie Goosen

Akademiese Hoof: Akademia
Luister ook na ons ander episodes

Hoekom onderrig ons? Wat is die doel van onderwys en opleiding? Is dit om ʼn jong mens so vinnig as moontlik in ʼn beroep in te stoot? Die kort antwoord op hierdie vrae is beslis nee.

In hierdie episode gesels ons met prof. Danie Goosen, akademiese hoof by die Afrikaanse private hoëronderwysinstelling Akademia, oor hoekom jy leerders in verwondering moet laat oor die ware, die goeie en die skone.

Skakel na Maroela Media-artikel: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/ouerskap/luister-die-era-van-die-kind

Johan is bygestaan deur Charlotte Fourie en André Badenhorst

Podvoeding is ook beskikbaar op al die groot podsendingplatforms

Teken in op ons nuusbrief