Laerskool Hendrik Louw, Strand - 25 Februarie 2020
Opleiding vir wêreldklas-onderwysers

Die SOS bied op 25 Februarie 2020 'n opleidingsessie vir Hoër- en Laerskoolonderwysers by Laerskool Hendrik Louw in die Strand aan. Die opleiding word gelei deur vakspesialiste met jarelange onderwysondervinding waarby elke onderwyser (ervare of nat agter die ore) sal baatvind.

Program

Koste beloop R301 per onderwyser, maar is GRATIS vir vakvereniging-lede.

Onderwysers wat reeds lede van SOS-vakverenigings is, kan maklik registreer vir opleiding (seminare en kongresse) deur die stappe in die video te doen.

SACE - Geakkrediteer

Skryf in as lid van 'n vakvereniging

Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.