Hoërskool Waterkloof, Pretoria - 3 Februarie 2020
Opleiding vir wêreldklas-onderwysers

Die SOS bied op 3 Februarie 2020 'n opleidingsessie vir Hoër- en Laerskool onderwysers  by Hoërskool Waterkloof in Pretoria aan. Die opleiding word gelei deur vakspesialiste met jarelange onderwysondervinding waarby elke onderwyser (ervare of nat agter die ore) sal baatvind.

Program

Koste beloop R301 per onderwyser, maar is GRATIS vir vakvereniging-lede.

SACE - Geakkrediteer

Skryf in as lid van 'n vakvereniging

Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.