31 Januarie 2020 – Hoofde-ontbyt: Centurion

Die program, tyd, plek en inskrywingsvorm sal binnekort op hierdie bladsy beskikbaar gestel word. Indien u solank meer inligting verlang, kontak vir Alida van Rooyen by alida@skole.co.za.

Skryf in as lid van 'n vakvereniging

Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.