AGV se opleidingsessies

Die Afrikaanse Grondslagfase Vereniging (AGV) bied binnekort die volgende opleidingsgeleenthede aan (gaan kyk ook gerus na die Webinare vir almal en na die Kleuterskoolvereniging se opleidingsessies).

21 Oktober om 15:00 - 16:30 - Kurrikuluminkrimping en 2021

Kom gesels saam oor die kurrikulum-inkrimping. Vertel wat jou skool doen om soveel as moontlik werk te voltooi.

Skryf in as lid van 'n vakvereniging

Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.