fbpx

Rebotika en kodering

Die toekoms is in jou hande!

Robotika20

Robotika en kodering is die jongste toevoeging tot die Skoleondersteuningsentrum (SOS).

Ons help ons kinders voorberei vir die toekoms en nie vir die verlede nie. Robotika en kodering sluit dus aan by ons toekomsgerigte filosofie en ons tree voortdurend in gesprek met kundiges en onderwysers om gehalte Afrikaanse onderrig te verseker. Wees deel van die gesprek en skep daardeur hoop!

Sluit vandag nog aan!

Slegs R 200 per jaar!
en
Bly op hoogte met
- vars nuusbriewe,
- gereelde seminare,
- afslag by kongresse
en
talle ander voordele.

Elke vakvereniging het eie bepaalde voordele en word omskryf in die lidmaatskapvorms. Alle voordele soos werkkaarte, toetse en eksamenvraestelle word aan lede beskikbaar gestel vanaf die datum van aansluiting.

Individuele lidmaatskap per onderwyser per jaar (skool betaal) – R200 Individuele lidmaatskap per onderwyser per jaar (betaal self) – R360

Lidmaatskap: Slegs vir onderwysers verbonde aan ’n skool, tuisskoolouers, studente en onderwysassistente.

Studente en onderwys-assistente mag gratis aansluit.

VOORDELE VAN LIDMAATSKAP:

  • Alle hulpbronne soos werkkaarte, toetse en eksamenvraestelle per vakverenigings waar individue aangesluit het.
  • Toegang tot die SOS se onderwyser-portaal met alle voordele wat daardeur aangebied word.
  • Gratis bywoning van middagseminare (waarde - R250 per seminaar).
  • Gratis aanlyn SARO-kursusse(SACE) (waarde - R200 per kursus).
  • Afslag by kongresse (waarde - R300 per dag).
  • Voordele vir die Skoleondersteuningsentrum-verteenwoordiger (SOSV): gratis lidmaatskap by een vakvereniging en afslag by die kongres (waarde - R500 vir die kongres en R200 vir lidmaatskap).
Skole-QR