fbpx

 

 

Eendagseminaar: Beginneronderwyser, Centurion - 8 April 2019

Plaas jou loopbaan in 'n nuwe wentelbaan!

Die SOS nooi jou graag na ons heel eerste eendagseminaar spesiaal vir onderwysers wat aan die begin van hulle loopbane staan.

Kom leer by die beste - want jy verdien dit!

Koste beloop R100 per onderwyser (R250 vir nie-lede), maar is gratis vir onderwysstudente.

Bankbesonderhede:

Skoleondersteuningsentrum (SOS)

FNB

Rekeningnommer: 62794628548

Takkode: 210554

Indien u nie 'n lid is nie, maar wil aansluit, stuur 'n e-pos na Colette Scott by admin@skole.co.za