fbpx

Begroot vir die SOS – ons maak jou las ligter

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se verenigings bied vakgerigte ondersteuning en professionele ontwikkelingsgeleenthede. Soos julle weet bied ons 15 verenigings vir duisende onderwysers

  • Toegang tot honderde werkkaarte, toetse, vraestelle en assesserings
  • Lesbeplanning
  • SARO (SACE)-geakkrediteerde opleiding (waar aangedui) en
  • SOS-Kongresse teen afslagtariewe

Het jy geweet Die Wolkskool het nou ook ‘n eksklusiewe spasie vir onderwysers?

Lede van die SOS se 15 verenigings kry GRATIS toegang tot Die Wolkskool se 16 000+ video’s plus toegang tot hulle eie raadsaal (een vir elke vereniginging)?

Elke raadsaal het hordes hulpbronne, maar dit is ook die plek waar vakverwante inligting deur ons vakvereniginghoofde gedeel word en  waar lede mekaar kan leer ken. Hierdie areas is natuurlik beperk tot onderwysers, so leerders en ouers kan maar net droom van die wonderlike inligting wat hier gedeel word.

So, wat kos al hierdie uitstekende hulpbronne jou?

lidmaatskap 2024


Tags

AOV, begroot, GeRAT, SOS, SOS lidmaatskap, vakverenigings, VAW, verenigings


Lees meer...