Beskikbare poste by Afrikaanse Hoër Seunskool

Afrikaanse Hoër Seunskool het tans twee vakante Beheerliggaamposte wat in Januarie 2021 moet begin.

Ingenieursgrafika- en ontwerp


Graad 10-12
Stuur CV aan Cobus [email protected]
Sluitingsdatum: Vrydag 16 Oktober 2020

Rekenaartoepassingstegnologie


Graad 10-12Sluitingsdatum: Vrydag 16 Oktober 2020
Stuur CV aan Elmarie van [email protected]
Buitemuurse betrokkenheid is ‘n sterk aanbeveling.
Telefoniese navrae: 012 344 3805 (skoolure)


Tags


Lees meer...

Storielees tuis

Storielees tuis