Gestandaardiseerde wiskunde-eksamen maak beter kurrikulumbestuur moontlik

2019-11-14

Skole landwyd het vanjaar die geleentheid aangegryp om die standaard van hul wiskunde-onderrig te meet aan ʼn gesaghebbende eksamen. Die eerste vraestelle van die Skoleondersteuningsentrum se Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) se gestandaardiseerde Wiskunde-eksamen, is vandag afgelê. Meer as 30 000 leerders uit 110 skole lê in November die VAW se gestandaardiseerde eksamenvraestelle vir Graad 4…

Lees meer...

Waardegerigte onderwys is kern tot seksonderrig

2019-11-04

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) is van mening dat die voorgestelde seksonderrig leerders nie toerus nie, maar blootstel aan ʼn uiters grafiese kurrikulum wat oor die algemeen nie ouderdomsgepas is nie. “Ons glo dat die grafiese aard van die kurrikulum leerders onnodig blootstel aan kennis waarvoor hulle nie gereed is nie in ʼn omgewing wat nie toegerus…

Lees meer...

Sentralisering van 2020-toelatings veroorsaak grootskaalse benadeling van leerders

2019-11-04

Die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi se begeerte om beheer oor toelatings te neem deur die “nuwe, verbeterde aanlynplatform”, is die oorsaak van grootskaalse chaos. Ouers van 2020 se graad eens en graad agts, wat in Mei aansoek gedoen het vir toelating tot Gauteng-skole, weet ses maande later nog nie in watter skool…

Lees meer...

Vindingryke vraestel toets leerders se vermoë om probleme op te los

2019-10-30

Matrikulante het vandag hulle tweede Wiskunde-vraestel geskryf en hulle vermoë om probleme op te los is behoorlik getoets. Dit is veral die trigonometrie-afdeling wat leerders laat klippe kou het en moontlik daartoe kon lei dat hulle nie genoeg tyd gehad het nie. Volgens Johan Koekemoer, hoof van die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) is die…

Lees meer...

Sentrums het te min papier vir “interessante” Wiskunde-vraestel

2019-10-30

Matrikulante wat vandag hulle eerste Wiskunde-vraestel geskryf het, het by sommige skole paniekerig geraak toe antwoordblaaie opraak. By Hoërskool Zwartkop in Centurion en die omliggende skole het omsieners en leerders angstig gewag vir nog antwoordblaaie om afgelewer te word. Volgens Johan Koekemoer, hoof van die Skoleondersteuningsentrum se Vakvereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) is hierdie uiters…

Lees meer...

Die Robotika-vereniging word nou “Japie” genoem

2019-10-28

Die Skoleondersteuningsentrum het sy Robotika-vereniging op 19 Oktober 2019 amptelik na dr. Japie van Zyl vernoem. Dr. Japie het bekend geword as die man wat aan die hoof gestaan het van die eerste suksesvolle Marslanding. Waarom Japie? Met hierdie naamsverandering word dr. Japie van Zyl deur die Skoleondersteuningsentrum vereer vir sy uitsonderlike bydrae tot die…

Lees meer...

10-punt-plan om enige eksamenvraestel te benader

2019-10-28

Deur Anja van den Berg, Solidariteit Jeug “Solidariteit Jeug bied loopbaanadvies aan en help die jongmens van die klaskamer tot in die werkplek.  Sluit gratis aan deur ʼn profiel te skep by www.jeug.co.za. Jy sit in die eksamensaal en wag om daardie gevreesde stuk papier in die hande te kry. Jy het hope inligting in…

Lees meer...

Gratis gestandaardiseerde Wiskunde eksamenvraestelle met memorandums

2019-10-24

Hoërskole in Suid-Afrika het danksy die matriek-eindeksamen elke jaar die geleentheid om hulself akademies met ander skole te vergelyk. Skole en die verskillende departemente kan elke jaar aanpassings maak n.a.v.  hul relatiewe prestasie in gestandaardiseerde eksamens – ’n luuksheid wat laerskole nie het nie. Daarom het die Skoleondersteuningsentrum (SOS) in November 2018 die eerste Gestandaardiseerde…

Lees meer...

7 maniere om suksesvol te wees in die Wiskunde-eksamen

2019-10-24

deur Johan Koekemoer, Hoof van die Vakvereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers Oefen konstruktief Dit is seker die belangrikste stuk advies wat ons vandag vir jou gaan gee. Wiskunde is ʼn praktiese vak, so om bloot formules uit jou kop te leer soos ʼn papegaai, gaan jou nie ver bring nie. Kry ou vraestelle in die hande…

Lees meer...

Vier maniere om gehoorsame kinders te kweek sonder ‘n pakslae

2019-10-15

Deur Dr Danie Brink, uitvoerende direkteur van die Skoleondersteuningsentrum Christene in Suid-Afrika kan met goeie rede voel dat hulle reg tot vryheid van godsdiens ernstig aangetas is deur die Konstitusionele hofuitspraak van 18 September 2019 teen lyfstraf. Bybelse tugtiging soos toegepas deur gelowige ouers in die liefdevolle omgewing van die gesin word met hierdie uitspraak…

Lees meer...

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.