Talle Afrikaanse skole nes Hoërskool Overvaal gedwing om Engelse leerlinge in te neem

2018-11-02

Talle Afrikaanse skole nes Hoërskool Overvaal gedwing om Engelse leerlinge in te neem Weens swak beplanning deur die Gautengse departement van onderwys, word Afrikaanse skole nou gedwing om Engelse leerlinge in te neem, nes die geval met Hoërskool Overvaal aan die begin van die jaar. Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, het Donderdag tydens…

Lees meer...

Die #TienGebooie vir Vrydag se Fisika-vraestel

2018-10-31

Matrieks skryf Vrydag die eerste Fisiese Wetenskap-vraestel en ons almal weet hoe moeilik hierdie vak kan wees! Wetenskap-onderwysers het hul #TienGebooie met die Skoleondersteuningsentrum (SOS) gedeel oor hoe leerlinge moet voorberei en waarvoor hulle tydens die eksamen moet uitkyk: Jy moet definisies baie goed leer, maar koppel dit aan ‘n formule sovêr moontlik. Die definisie…

Lees meer...
Afrikaans

‘N HAND VOL WENKE VIR AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL 1

2018-10-30

‘N HAND VOL WENKE: Gesprek met Tannie Taal Content hosted by iono.fm Jy moet die oggend voor die vraestel ‘n goeie ontbyt eet en die eksamenlokaal met selfvertroue betree, want jy en jou onderwysers het goed voorberei vir dié vraestel. Drink vooraf genoeg water sodat jy nie in die warm weer dehidreer nie. Sorg dat…

Lees meer...
Zwartkop

Matrieks krap kop oor tweede Wiskunde-vraestel

2018-10-29

Vanoggend se matriek-wiskunde-vraestel was moeilik, met selfs ’n paar foute en swak vertaalwerk wat leerlinge kon verwar en onnodige punte kan kos. So sê leerlinge, onderwysers en Wiskunde-kenners verbonde aan die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) oor die tweede Wiskunde vraestel wat matrikulante landswyd op 29 Oktober geskryf het. “Daar was heelwat vrae wat leerlinge…

Lees meer...
Affies

Wiskunde vraestel 1: Die maklike vrae is maklik en die moeilike vrae is MOEILIK

2018-10-26

Wiskunde vraestel 1 is op 26 Oktober 2018 geskryf en volgens Wiskunde spesialiste was die maklike vrae maklik, maar was daar ook ‘n aantal van die moeiliker vrae wat die kinders behoorlik sou laat les opsê het. Volgens Elmarie van Loggerenberg en AJ Maree wiskunde-onderwysers by Afrikaanse Hoërseunskool in Pretoria was daar ’n paar vrae…

Lees meer...
Dis regtig ’n baie interessante en waardevolle vak

Wiskunde Geletterdheid nie ’n vak vir dom mense nie

2018-10-24

Wiskunde Geletterdheid is nie ’n vak vir “dom” mense nie, inteendeel, dis ’n aanwins vir enige leerling.  So sê Elna van Wyk de Vries, afgetrede Wiskunde-onderwyser met jare se ondervinding. Volgens statistieke vanaf die departement van basiese onderwys, neem baie meer leerlinge jaarliks Wiskunde Geletterdheid tot in matriek, as gewone Wiskunde. Volgens Elna kan die…

Lees meer...
Rekeningkunde - ‘n vak nodig vir wanneer jy eendag ‘n werk soek

Rekeningkunde – ‘n vak nodig vir wanneer jy eendag ‘n werk soek

2018-10-23

’n Onlangse navorsingsverslag deur die Studiefondssentrum toon dat studente met ’n BCom Finansiële en Bestuursrekeningkunde die maklikste werk kry. Dit is van die bevindings wat in ’n onlangse navorsingstudie deur Solidariteit Helpende Hand se Studiefondssentrum gemaak is, waaraan ongeveer 300 jong werkendes regoor SA wat tussen 2015 en 2018 afgestudeer het, deelgeneem het. Volgens Stefan…

Lees meer...

Tien wenke vir matrieks se Wiskunde-eksamen

2018-10-23

Die eerste Wiskunde-eksamen is om die draai en baie matrikulante se broeke bewe by die gedagte daaraan. ’n Paar Wiskunde-onderwysers het raad gegee met tien handige wenke wat jou kan help voor en tydens die vraestel. Die tien wenke Moenie die aand voor die eksamen nog leer nie. Leer die middag, ontspan dan en gaan…

Lees meer...
Gids vir selfstandige fondsbestuur in skole

Gids vir selfstandige fondsbestuur in skole

2018-10-19

Gids vir selfstandige fondsbestuur in skole

Lees meer...
Bankvas

Bankvas – Vierde kwartaal 2018

2018-10-18

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die voorreg om die land te deurkruis en tyd met die beste opvoedkundiges te spandeer. Van Pretoria via Kempton Park tot in Hoopstad en van Bethlehem via Bloemfontein tot in Somerset-Wes word ons vermoedens telkemale bevestig – Afrikaanse skole is van wêreldgehalte omdat roepingsgedrewe, bekwame onderwysers daagliks in daardie klaskamers diens…

Lees meer...

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skoleondersteuningsentrum.