fbpx

Opleiding vir wêreldklas-onderwysers

SOS-middagseminaar: Brakpan - 21 Augustus 2019

Plaas jou loopbaan in 'n nuwe wentelbaan!

Die SOS bied op 21 Augustus 2019 'n middagseminaar vir Hoër- en Laerskool onderwysers  by Hoërskool Die Anker in Brakpan aan. Die opleiding word gelei deur vakspesialiste met jarelange onderwysondervinding waarby elke onderwyser sal baatvind.

Hierdie opleidingsgeleentheid bestaan uit 8 sessies vir Wiskunde (Graad 4 -12),  Afrikaans Huistaal (Graad 4 - 12) en Grondslagfase (Graad R - 3).

Daar sal ook algemene sessies wees oor hoe jou gesindheid jou skool bepaal en hoe om weer jou passie te ontdek.

Koste beloop R250 per onderwyser, maar is GRATIS vir vakvereniging-lede. Stuur bewys van betaling na admin@skole.co.za

Bankbesonderhede:

Skoleondersteuningsentrum (SOS)

FNB

Rekeningnommer: 62794628548

Takkode: 210554

Verwysing: Brakpan + jou naam

Registrasies vir Brakpan

  • Naam en VanTelefoonnommerE-posadresSACE-nommerID-nommerEk is 'n lid van SOS (Ja/Nee)Sessies wat ek wil bywoon 

Indien u nie regkom met die webwerf nie, of indien u vir meer as een persoon moet registreer, laai hierdie Excel-dokument af en vul die ingevulde dokument na Johan@skole.co.za.

Indien u nie 'n lid is nie, maar wil aansluit, stuur 'n e-pos na Colette Scott by admin@skole.co.za