Meer gemeenskap, minder staat in Afrikaanse skole

Vir die volhoubare voortbestaan van die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskap is uitnemende Afrikaanse skole ononderhandelbaar. In verskeie dorpe reg oor Suid-Afrika, is dit duidelik dat daar waar goeie skole ontbreek, die Afrikaanse gemeenskap kwyn.
Leesgeletterdheid bepalend vir mens- én nasiewees

Lees is die grondslag waarop individue hulle persoonlike en sosiale identiteite ontwikkel. Dít is wat hulle in staat stel om hulle omgewing te verstaan (Leesgids vir ʼn gestruktureerde leesstrategie, SOS/AON, bl 9). Om leesgeletterdheidsdoelwitte te bereik verg dus ’n strategiese, holistiese benadering deur sowel die formele onderwyssektor as ouers.
Vier positiewe sake in PIRLS waarop ons moet voortbou en een reuse-probleem

Te midde van ʼn voortslepende krisis in die onderwyssisteem toets Suid-Afrika se leerders die swakste uit 57 lande in die Progress in International Reading Literacy Study (PIRLS 2021)
Onderwys in die era van KI: ‘n Blik op ChatGPT

Voor ons na kopsere en moontlike oplossings vir skole en universiteite kan kyk aangaande ChatGPT, is dit nodig om bietjie dieper te delf. Dit is belangrik om te verstaan watter opsies ChatGPT bied, sy inligting vandaan kom en hoe betroubaar die inligting of antwoorde is wat ChatGPT genereer.
Vyftien lesse van visionêre leiers

“As jy deur hel gaan, gaan voort!” – Winston Churchill
Gemeenskappe hou die sleutel tot skole se sukses

Om standaarde te behou en skole vir toekomstige geslagte uit te bou, moet skole kan reken op die betrokkenheid, vrygewigheid en beskerming van die gemeenskap. Dit is slegs moontlik wanneer ouers en leerders voel dit is “ons skool”. Die sukses van Afrikaanse skole is ʼn sprekende voorbeeld hiervan.