Bankvas

Eerste uitgawe van die SOS se kwartaallikse nuusbrief, Bankvas.

Bankvas

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die voorreg om die land te deurkruis en tyd met die beste opvoedkundiges te spandeer. Van Pretoria via Kempton Park tot in Hoopstad en van Bethlehem via Bloemfontein tot in Somerset-Wes word ons vermoedens telkemale bevestig – Afrikaanse skole is van wêreldgehalte omdat roepingsgedrewe, bekwame onderwysers daagliks in daardie klaskamers diens…

Read More