SOS-matriekverslag 2024: Wat skuil agter die data?

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het vandag hul jaarlikse Matriekverslag vir 2024 by Hoërskool Waterkloof bekendgestel. Hierdie verslag bied ’n insiggewende oorsig van die nasionale uitslae van die matriekklas van 2024, met spesiale fokus op Afrikaanse skole se prestasies tydens die NSS-eksamen. Die nasionale slaagsyfer het oor die afgelope dekade betekenisvol verbeter, met 100 000 meer […]

Skenking van enjins dryf tegniese onderrig vorentoe

2025/09/23 Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het, in samewerking met die Skole-Skenkingsfonds en Sol-Tech, twintig enjins aan verskeie Afrikaanse tegniese hoërskole oorhandig tydens ’n spesiale geleentheid by Sol-Tech se kampus in Centurion. Dié inisiatief voorsien skole van moderne toerusting vir hul tegniese werkswinkels en beklemtoon die belangrike rol van praktykgerigte leer in die ontwikkeling van leerders. […]

SOS-matriekverslag 2022: Matriekuitslae bloot oëverblindery

“Baie geluk aan elke matrikulant wat oor die afgelope drie jaar uitdagende omstandighede te bowe gekom het en fantastiese uitslae behaal het. Ons wil ook die toppresterende skole loof vir hul uitstekende bestuur wat daartoe bygedra het,” sê Leon Fourie, uitvoerende hoof van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS). Faktore wat moontlik bygedra het tot die verbeterde […]

Teken in op ons nuusbrief