6 | Kringonderrig | Die Toekoms van Onderrig en Leer

Johan Koekemoer – Hoof van Onderrig & Leer Krisisse is troumaties, maar tegelykertyd sluit dit nuwe moontlikhede oop. Nie alleen forseer dit ons om te herbesin oor dit wat ons nog altyd as vanselfsprekend aanvaar het nie, maar dit gee ons ook die geleentheid om iets nuuts uit die chaos te skep. Met onderwys is […]

5 | Gelykheid of uitnemendheid? | Die toekoms van Onderrig en Leer

Johan Koekemoer – Hoof van Onderrig & Leer 21 Julie 2022 Afrikaanse skole staan uit as eilande van uitnemendheid. Kan dit egter die golwe van toenemende onsekerheid in die wêreld en veral die impak wat dit op onderwys en uiteindelik ons kinders het, weerstaan? Die heersende ideologie dat almal gelyk moet wees, d.w.s. die beginsel […]

4 | Rooster, klokke, mure | Die toekoms van onderrig en leer

Johan Koekemoer – Hoof van Onderrig & Leer 17 Mei 2022 Dit is maar in ons mens se aard om te hou by gebruike uit die verlede, al is dit nie meer van toepassing op die wêreld van vandag nie. So bly dit deel van ons daaglikse roetine en bepaal dit dan ook in ʼn […]

3 | Waardes | Die toekoms van onderrig en leer

Johan Koekemoer – Hoof van Onderrig & Leer 6 April 2022 Ons almal weet dat die regte waardes belangrik is vir gesonde dissipline en die bou van ‘n goeie karakter. Ons kan danksy hierdie waardes spog met kinders wat die wêreld suksesvol betree, maar ons weet ook dat die druk vanuit verskeie oorde die heeltyd […]

2 | Tegnologie | Die toekoms van onderrig en leer

Johan Koekemoer – Hoof van Onderrig & Leer 24 Februarie 2022 Die nie-reglynige toekoms wat op ons afpyl, gaan gepaard met ongekende uitdagings. Die tekort aan onderwysers wat skaars vakke aanbied, is maar een voorbeeld daarvan. Ons kan dit egter maklik met tegnologie oplos sonder dat dit die sentrale rol van die opvoeder vervang. Indien […]

1 | Opvoedkunde | Die toekoms van onderrig en leer

Johan Koekemoer – Hoof van Onderrig & Leer 26 Januarie 2022 Ons hoor deesdae tot vervelens toe van die huidige onderwysstelsel wat steeds geskoei is op die eeue-oue nywerheidsrevolusie. Ons hoor ook dat tegnologie besig is om die wêreld oor te neem en dat die uurglas van ons huidige onderrig besig is om vinnig uit […]

Teken in op ons nuusbrief