SOS-matriekverslag 2024: Wat skuil agter die data?

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het vandag hul jaarlikse Matriekverslag vir 2024 by Hoërskool Waterkloof bekendgestel. Hierdie verslag bied ’n insiggewende oorsig van die nasionale uitslae van die matriekklas van 2024, met spesiale fokus op Afrikaanse skole se prestasies tydens die NSS-eksamen. Die nasionale slaagsyfer het oor die afgelope dekade betekenisvol verbeter, met 100 000 meer […]
SOS-matriekverslag 2022: Matriekuitslae bloot oëverblindery

“Baie geluk aan elke matrikulant wat oor die afgelope drie jaar uitdagende omstandighede te bowe gekom het en fantastiese uitslae behaal het. Ons wil ook die toppresterende skole loof vir hul uitstekende bestuur wat daartoe bygedra het,” sê Leon Fourie, uitvoerende hoof van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS). Faktore wat moontlik bygedra het tot die verbeterde […]
Hersiening saam met Die Wolkskool – so maklik soos 1, 2, 3…

Doeltreffende studiemetodes help om leerwerk makliker vas te lê, sodat kreatiewe oplossings vir probleme – soos daai splinternuwe vrae wat onderwysers in die eksamenvraestel ingooi – gevind kan word. ʼn Aanlyn stelsel soos, Die Wolkskool, help veral dat leerwerk in ʼn japtrap vasgelê kan word.
SOS-matriekverslag 2023: Uitnemendheid van Afrikaanse skole steeds onbetwisbaar

Die verslag bied jaarliks ’n oorsig van Afrikaanse skole se prestasies in vergelyking met die nasionale uitslae om die voordeel van moedertaalonderrig te bepaal.
SOS-matriekverslag 2021: Moedertaal matrieks blink uit

Die verslag bied jaarliks ’n oorsig van Afrikaanse skole se prestasies in vergelyking met die nasionale uitslae om die voordeel van moedertaalonderrig te bepaal.