‘n Geleentheid om die stadskoene te verruil vir bosveld vellies

Die belangstelling vir die Jong Stadsboer Veldskool vir Oktober maand is oorweldigend. Hierdie is die 5de Jong Stadsboer Veldskool wat aangebied word met belangstelling wat uit hulle nate bars. Ons sien baie uit daarna om u kinders te ontvang vir ‘n tyd wat hulle nooit sal vergeet nie en waarvandaan hulle kan terugkeer met die […]
Onnieveerder-wenners vir Junie

In die kategorie: Die 3-top skole landswyd: (Dit is die 3 skole waar die 3-toponderwysers die Wolkskoolplatform die meeste en die sinvolste gebruik het.) In die derde plek: Laerskool Muldersdrif In die tweede plek: Akademie Reformia Baie geluk aan die wenner van Junie 2022 is Laerskool Noord-Eind In die kategorie: Top gebruiker per skool Laer […]
O my tyd! Hoe leer kinders ʼn abstrakte konsep soos tyd aan?

deur Marietjie Havenga, SOS-onderwysspesialis: Kleuterskool Die konsep van tyd ontwikkel van die konkrete na die abstrakte. Kinders het genoegsame blootstelling aan praktiese tydsbelewing nodig om hulle bewus te maak van die verloop van tyd. Tyd wat herhaal en doelbewus beleef word, byvoorbeeld ʼn oggendroetine, dagprogram, seisoene, ensovoorts, bou spiergeheue. Die voorspelbaarheid van wat volgende te […]
Onnieveerder-wenners vir Mei

Ons maak graag die wenners van die Onnieveerder-kompetisie vir Mei bekend:In die kategorie: Die 3-top skole landswyd:(Dit is die 3 skole waar die 3-toponderwysers die Wolkskoolplatform die meeste en die sinvolste gebruik het.)In die derde plek: Laerskool MuldersdrifIn die tweede plek: Laerskool RustenburgBaie geluk aan die wenner van April 2022 is Hoërskool Framesby In die […]
Hoe om op ʼn negatiewe skoolrapport te reageer

Die ontvangs van rapporte is een van die mees stresvolle tye in baie gesinne se lewens. Kinders is nie net bekommerd oor hul punte nie, maar ook oor hul ouers se reaksie. Ouers is ewe bekommerd oor hul kinders se akademiese sukses en kans op ʼn goeie toekoms. Die doel van die ‘n rapport is […]
Drie kopskuiwe benodig vir kreatiwiteit en innovasie in die klaskamer

Op 21 April vier ons Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie in ʼn samelewing waar baie moed verloor het dat daar ʼn toekoms is vir ons kinders. Met ʼn jeugwerkloosheidsyfer van meer as 65% is dit van kernbelang dat vaardighede soos kritiese denke, probleemoplossing, samewerking en kreatiwiteit in die klaskamer geleer word. Vir vaardighede om doeltreffend […]
Kry ‘n voorsprong vir universiteitstoelating met Nasionale Normtoetse (NNT)

Binnekort sal u kind waarskynlik ’n akademiese geletterdheidstoets moet aflê as addisionele toelatingskriterium tot universiteit. Dit mag die Akademiese en Kwantitatiewe Geletterdheids-komponent van die Nasionale Normtoetse of NNT’s (National Benchmark Tests of NBTs) of ʼn soortgelyke toets wees. Hoekom is voorbereiding vir die NNT’s nodig? By Tukkies het ons voorbereiding van kandidate vir hierdie soort […]
Tegno-tiener wen R30 000 in die Wolkskool en Virseker-kop-in-die-wolke-kompetisie

Burnedine Matthews van Hoërskool Goudrif, in Germiston, is die nuutste wenner van R30 000 in die Wolkskool en Virseker se Kop-in-die-wolke-kompetisie. Die kompetisie beloon mense wat aktiewe Wolkskool-profiele wat ook ʼn kwotasie of ʼn polis by Virseker het. Burnedine is tans in Graad 8 en is een van vyf kinders wat woon by Anita Matthews. Burnedine […]
Afrikaanse onderwys moet ook voordeel trek uit reuse- onderwysbegroting

“Die tyd het nou werklik aangebreek dat Afrikaanse onderrig in skole sterk (en regmatige) ondersteuning uit die onderwysbegroting kry, veral gesien in die lig van die goeie slaagsyfer van Afrikaanse leerders in verlede jaar se matriekeindeksamen.” Só sê Danie van Wyk, uitvoerende voorsitter van die DAK Netwerk, wat onder meer fokus op die behoud en […]
Weskusleerder wen met Wolkskool en Virseker

Die derde wenner in die Virseker Trust en Die Wolkskool se Kop-in-die-Wolke-kompetisie, is onlangs in Vredenburg aan die Weskus aangewys.