Die vergete geskenk van verveeld wees in ‘n gejaagde wêreld

Deur Sarina Prinsloo Kommunikasiespesialis: SOS Dink terug aan jou kinderdae – daardie lang, lui middae waar jy op die stoep gesit het, jou kaal voete in die stof, sonder enige planne of iets om jou besig te hou. Jy het dalk ‘n klip met jou toon rondgerol of die patrone in die wolke dopgehou. […]
SOS-matriekverslag 2024: Wat skuil agter die data?

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het vandag hul jaarlikse Matriekverslag vir 2024 by Hoërskool Waterkloof bekendgestel. Hierdie verslag bied ’n insiggewende oorsig van die nasionale uitslae van die matriekklas van 2024, met spesiale fokus op Afrikaanse skole se prestasies tydens die NSS-eksamen. Die nasionale slaagsyfer het oor die afgelope dekade betekenisvol verbeter, met 100 000 meer […]
SOS-matriekverslag 2022: Matriekuitslae bloot oëverblindery

“Baie geluk aan elke matrikulant wat oor die afgelope drie jaar uitdagende omstandighede te bowe gekom het en fantastiese uitslae behaal het. Ons wil ook die toppresterende skole loof vir hul uitstekende bestuur wat daartoe bygedra het,” sê Leon Fourie, uitvoerende hoof van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS). Faktore wat moontlik bygedra het tot die verbeterde […]
Help! My kind is in Graad 8!

Skole wat floreer het almal een ding in gemeen: goeie, toegewyde onderwysers wat, ten spyte van uitdagings, onvermoeid werk om leerders te inspireer en te ondersteun.
SOS-matriekverslag 2023: Uitnemendheid van Afrikaanse skole steeds onbetwisbaar

Die verslag bied jaarliks ’n oorsig van Afrikaanse skole se prestasies in vergelyking met die nasionale uitslae om die voordeel van moedertaalonderrig te bepaal.
SOS-matriekverslag 2021: Moedertaal matrieks blink uit

Die verslag bied jaarliks ’n oorsig van Afrikaanse skole se prestasies in vergelyking met die nasionale uitslae om die voordeel van moedertaalonderrig te bepaal.