Bettie Boekwurm

Boelies op sosiale media – Sewe wenke vir ouers en onderwysers

‘n Kind wil nie altyd erken dat hy geboelie word op sosiale media nie. Dit vat vreeslik baie van ‘n kind om vir iemand te vertel dat hy/sy geboelie word, veral wanneer kinders ouer raak. Daarom moet ouers en onderwysers konstant op hul hoede wees en uitkyk vir die tekens dat ‘n kind geboelie word.…

Read More

Verslag aangaande besigheidstudies-uitslae 2018

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het Woensdag, 23 Januarie, ’n brief aan die Departement van Basiese Onderwys gestuur wat al die klagtes vanaf onderwysers vervat, met betrekking tot die Besigheidstudies uitslae vir die 2018-matriekeksamen. Die departement het ontvangs van die brief erken. Laai die volledige skrywe aan die departement hier af.

Read More

SOS eis nasionale ondersoek na matriekuitslae vir Besigheidstudies

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die afgelope twee weke honderde klagtes ontvang vanaf skole landswyd, met betrekking tot die 2018-matriekuitslae in Besigheidstudies. In baie gevalle verskil uitslae van die matriekeksamen drasties van leerlinge se jaarpunte en in sommige gevalle het skole se slaagsyfers vir Besigheidstudies amper halveer sedert Junie verlede jaar. “Daar is sedert 2014 ’n…

Read More

SOS vra DBO om “vreemde” uitslae vir Besigheidstudies te ondersoek

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) het ’n skrywe aan die minister van basiese onderwys gerig, waarin ons vra dat die 2018-matriekuitslae vir besigheidstudies ondersoek word. Dit nadat die SOS talle klagtes vanaf onderwysers dwarsoor die land ontvang het, wat daarop dui dat uitslae foutief kan wees. “In sommige gevalle het top-presteerders verlede jaar 30 persentasiepunte minder verwerf…

Read More

Ons moet meer lei as bestuur, anders gaan ons skole ly

Jim Collins gee in sy boek “Good to Great” verskillende vlakke van leierskap uiteen. Daar is ’n duidelike skeidslyn tussen vlakke drie en vier en dit is hierdie onderskeid wat die leierskap van Afrikaanse skole sal moet tref. ’n Vlak 3-leier organiseer volgens Collins mense en hulpbronne tot die effektiewe navolg van die visie van…

Read More

Politici en ouers moes voorval by Laerskool Schweizer-Reneke anders hanteer

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) veroordeel die wyse waarop ouers en politieke leiers in Noordwes die sogenaamde “rasse-voorval” by die Laerskool Schweizer-Reneke die afgelope week hanteer het. “Eerder as om gevestigde kanale te volg om hul ontevredenheid met die onderwyser te bespreek, het lede van die gemeenskap hul tot sosiale media gewend, waarna die LUR vir onderwys…

Read More

Afrikaanse matrikulante vaar veel beter as hul Engelse eweknieë

Indien Afrikaanse skole se uitslae nie by die 2018-matriekuitslae gereken word nie, sou die departement van basiese onderwys die afgelope week met ’n veel laer slaagsyfer, minder wiskunde-onderskeidings en ’n kleiner persentasie universiteitsvrystellings kon spog.  Dit is een van die bevindings wat die Skoleondersteuningsentrum (SOS) in hul 2019-matriekverslag maak. Die SOS het  Dinsdag sy jaarlikse…

Read More

Die duurste Afrikaanse skole is in Pretoria

Afrikaanse ouers moet die hand al dieper in die sak steek om gehalte onderwys vir hul kinders te verseker en ouers in Pretoria betaal gemiddeld die meeste skoolgeld van almal. Indien jy jou kind in ’n Afrikaanse skool in Pretoria wil plaas, moet jy bereid wees om gemiddeld R27 735 per jaar vir ’n hoërskool en…

Read More

Boelies op sosiale media – Deel 1

Boelies. Dis ‘n woord wat party mense se nekhare laat regop staan. Ons almal was een of ander tyd óf geboelie, óf die een wat die boelie-werk gedoen het. Dertig jaar gelede was daar reeds boelies gewees, maar dertig jaar gelede het sosiale media nie bestaan nie. Dit is baie moeiliker om iets vir iemand…

Read More

Vyf lekker- leesboeke vir die jongspan

Die vakansie is om die draai en die jongspan is so opgewonde soos ’n Yorkie wanneer die predikant kom kuier. Ongelukkig raak kinders verveeld en is daar reënerige dae waartydens vermaak binnenshuis moet plaasvind. Om dinge vir ouers makliker te maak, het die Skoleondersteuningsentrum (SOS) ’n lys van die beste leesboeke vir kinders saamgestel.  …

Read More