Podvoeding S02E01: Die toekoms van die grondslagfase

Gespreksleier: Johan Koekemoer Gespreksgenoot: Marietjie Havenga Meesteronderwyser en skoolhoof Vroeë kinderontwikkeling en die grondslagfase is in die onderwyssektor amper ʼn soort heilige plek. Dit is daardie eerste jare van kleuterskool en “grootskool” wat die grondslag van ons kinders se akademiese geletterdheid vorm en die uitwerking wat ʼn opvoeder en onderrigstrategieë op daardie jonges het, is […]
Podvoeding S01E12: Nuwe hoogtes met ou beginsels

Gespreksleier: Johan Koekemoer Gespreksgenote: Charlotte Fourie en André Badenhorst Die aanbieders van die reeks Podvoeding, Charlotte Fourie, Johan Koekemoer en André Badenhorst, vat die afgelope seisoen se episodes saam in ʼn heerlike gesprek. Hulle neem die luisteraar op ʼn reis – van die drie groot antieke stede tot diep in die 21ste eeu. Hoe het […]
Podvoeding S01E11: Anderkant die KABV

Gespreksleier: Johan Koekemoer Gespreksgenoot: Dr. Celia Booyse Bestuurder: Programontwikkeling en Gehalteversekering by Akademia In hierdie insiggewende aflewering gesels Johan Koekemoer en Charlotte Fourie van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum met dr. Celia Booyse oor die huidige Suid-Afrikaanse skoolkurrikulum, die kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV, ook bekend as CAPS), hoe dit ontstaan het en hoe die professionele rol van […]
6 | Kringonderrig | Die Toekoms van Onderrig en Leer

Johan Koekemoer – Hoof van Onderrig & Leer Krisisse is troumaties, maar tegelykertyd sluit dit nuwe moontlikhede oop. Nie alleen forseer dit ons om te herbesin oor dit wat ons nog altyd as vanselfsprekend aanvaar het nie, maar dit gee ons ook die geleentheid om iets nuuts uit die chaos te skep. Met onderwys is […]
Podvoeding S01E10: Gelykheid teenoor uitnemendheid

Gespreksleier: Johan Koekemoer Gespreksgenoot: Werner Human Operasionele hoof van die Solidariteit Beweging Wonder jy oor die strewe van gelykheid in die onderwys? Het jy al die term “inklusief” gehoor? In hierdie episode gesels die Solidariteit Skoleondersteuning (SOS)-span met Werner Human, Operasionele hoof van die Solidariteit Beweging, oor ʼn paar ernstige sake wat die onderwys raak […]
Podvoeding S01E09: Onderwys oor die volgende 200 jaar

Gespreksleier: Johan Koekemoer Gespreksgenoot: Prof. Irma Eloff Professor in Opvoedkundige Sielkunde Wat is die prys wat ons en ons kinders gaan betaal as die volgende paar honderd jaar van onderwys presies dieselfde lyk as dié van die vorige 200 jaar? Die krag van persepsie het die onderwys soos ons dit ken in ʼn eindelose drukgang […]
Podvoeding S01E08: Skole en gemeenskappe moet hande vat

Gespreksleier: Johan Koekemoer Gespreksgenoot: Melanie Buys Hoof van Ontwikkeling by die Solidariteit Skoleondersteuningsetrum Die gemeenskap waarin ʼn skool gevestig is, moet in vennootskap met daardie skool staan. Sonder hierdie vennootskap sal jy sien hoe skole tydens vakansies beskadig word, asook hoe skole se infrastruktuur verval en skole se deure uiteindelik gesluit word. Só sê Melanie […]
5 | Gelykheid of uitnemendheid? | Die toekoms van Onderrig en Leer

Johan Koekemoer – Hoof van Onderrig & Leer 21 Julie 2022 Afrikaanse skole staan uit as eilande van uitnemendheid. Kan dit egter die golwe van toenemende onsekerheid in die wêreld en veral die impak wat dit op onderwys en uiteindelik ons kinders het, weerstaan? Die heersende ideologie dat almal gelyk moet wees, d.w.s. die beginsel […]
Watter bril dra jou kind?

deur Charlotte Fourie Projekbestuurder, Solidariteit Skoleondersteuningsentrum Die doel van ʼn bril is eenvoudig: Dit moet die draer help om sy sig te verbeter, sodat hy die wêreld rondom hom duidelik en mooi kan sien. Hier praat ons natuurlik van ʼn normale bril en nie van die sogenaamde virtuele realiteit-brille, wat die draer daarvan ʼn heel […]
Podvoeding S01E07: Hoe lyk ’n Christelike skool?

Gespreksleier: Johan Koekemoer Gespreksgenoot: Dr. Wikus Buys Uitvoerende direkteur: Begrond – Instituut vir Christelike Grondslagstudies Elke kind het ’n besonderse plek in God se skepping. Die krag wat die skool het om ʼn bepaalde lewens- en wêreldbeskouing by ’n kind te vorm is groot en moet nie geringgeskat word nie. Dr. Wikus Buys, uitvoerende direkteur […]