fbpx

Tannie Taal

Poësie is…emosie

deur Jana Terblanche, Hoof van die Genootskap van Regte Afrikaanse Taalonderwysers (GeRAT) Om poësie te onderrig, verg emosie – jy kommunikéér ‘n gedig, jy onderrig dit nie net nie!  Wanneer jy as Afrikaans onderwyser besef dat jy die emosie in gedigte aan leerders moet oordra, dan het jy al veel bemeester, want daardeur wen jy…

Read More

Oorsake van afknouery in skole

Deur: Leandie Bräsler, projekkoordineerder by AfriForum Skoolgeweld en afknouery kan ’n invloed op enige kind uitoefen. Een van die vernaamste faktore wat van kinders en adolessente ’n teiken van afknouery maak is as hulle as “anders” beskou word. Voorbeelde van andersheid sluit die volgende in: kinders wat wees gelaat word, kinders met gestremdhede, sosiale status…

Read More

Leer jou skool kinders van robotika?

Die vierde industriële rewolusie is hier en vra innoverende en vernuwende denke oor hoe ons ons kinders op die toekoms voorberei. Is jou skool gerat om leerders met die broodnodige vaardighede toekomsgerig op te lei? Die SOS se Robotika-seminaar in Pretoria en in die Kaap, is die ideale geleentheid om die tegnologiese wonderwêreld speel-speel vir…

Read More

Afknouery in skole: is jou kind dalk die boelie?

Deur: Leandie Bräsler Afknouery kan gedefinieer word as aggressiewe gedrag met betrekking tot die opsetlikheid van die aanvaller, afknouery wat op ’n gereelde en herhaaldelike basis plaasvind of die misbruik van mag. Afknouery kan bestaan uit slaan, skop, boks, dreigemente, die versprei van skinderstories, sarkasme, verkleinering van iemand en/of om ander te spot. Boelies probeer…

Read More

Toelatingsbeleid

Die GDO het einde Mei 2019 ‘n pro-forma toelatingsbeleid aan skole gestuur, met ‘n gepaardgaande Omsendbrief 3 van 2019 wat voorskryf hoe die skool te werk moet gaan om ‘n nuwe toelatingsbeleid te aanvaar. Neem egter kennis dat die omsendbrief bloot riglyne bied en dat skoolbeheerliggame vry is om die pro-forma aan te pas, of…

Read More

Hoe om boeliegedrag in vakansietyd hok te slaan

deur Leandie Bräsler Gedurende die vakansie is kinders veronderstel om te ontspan en om pret te hê buite skoolverband. Dit is dus ’n kind se tyd om weg te breek van hul daaglikse roetine en om dinge te doen waaroor hulle al die hele kwartaal droom. Soms kan die vakansietyd ook sy eie uitdagings hê…

Read More

Ervare skoolhoofde bestuur hul tyd meer effektief

Skoolhoofde aan Afrikaanse skole bestee die meeste van hul tyd aan administrasie, buitemuurse aktiwiteite en dissiplinering van leerlinge. Dit wil egter voorkom of hoofde met meer as 15 jaar ervaring hul tyd meer effektief bestee as hul minder ervare kollegas. Dít is etlike van die bevindings wat gemaak is na aanleiding van navorsing wat die…

Read More

Ons 2019-middagseminare

Geagte onderwyser, Baie dankie vir u belangstelling in ons middagseminare. Ons bied deurlopend middagseminare vir ons lede GRATIS aan. Maak seker jy beplan vroegtydig om ons opleiding by te woon. Indien jy nog nie aangesluit het by ons vakvereniging nie, kan jy dit sommer dadelik doen. Ons vra slegs R200 per jaar per onderwyser (as…

Read More