Waldo Wapad

Die #TienGebooie vir die Chemie-vraestel

Die #TienGebooie vir die Chemie-vraestel Nog net een Wetenskapvraestel dan kan jy maar daardie handboek verbrand! Onderwysers het hulle wenke met die Skoleondersteuningsentrum (SOS) gedeel oor hoe om die Chemie-vraestel Maandag te slaag! 1. Jy moet elke vraag aandagtig deurlees voordat jy begin antwoord. Dieselfde onderwerp sal nie twee keer getoets word nie. 2. Jy…

Read More

Die wenner van die gemoedstoestand ondersoek – Soné Homann

Verlede week het ons die 601 onderwysers wat deelgeneem het aan ons aanlyn-opname oor onderwysers se gemoedstoestand, se name in ’n elektroniese hoed gegooi. Die webtuiste het toe onpartydig en lukraak die naam gekies van die persoon wat die R500.00 Exclusive Books geskenkbewys gewen het. Die naam wat in vetgedrukte letters na ons uitgespring het,…

Read More

Die #TienGebooie vir Vrydag se Fisika-vraestel

Matrieks skryf Vrydag die eerste Fisiese Wetenskap-vraestel en ons almal weet hoe moeilik hierdie vak kan wees! Wetenskap-onderwysers het hul #TienGebooie met die Skoleondersteuningsentrum (SOS) gedeel oor hoe leerlinge moet voorberei en waarvoor hulle tydens die eksamen moet uitkyk: Jy moet definisies baie goed leer, maar koppel dit aan ‘n formule sovêr moontlik. Die definisie…

Read More

Matrieks krap kop oor tweede Wiskunde-vraestel

Zwartkop

Vanoggend se matriek-wiskunde-vraestel was moeilik, met selfs ’n paar foute en swak vertaalwerk wat leerlinge kon verwar en onnodige punte kan kos. So sê leerlinge, onderwysers en Wiskunde-kenners verbonde aan die Vereniging vir Afrikaanse Wiskunde-onderwysers (VAW) oor die tweede Wiskunde vraestel wat matrikulante landswyd op 29 Oktober geskryf het. “Daar was heelwat vrae wat leerlinge…

Read More

Rekeningkunde – ‘n vak nodig vir wanneer jy eendag ‘n werk soek

Rekeningkunde - ‘n vak nodig vir wanneer jy eendag ‘n werk soek

’n Onlangse navorsingsverslag deur die Studiefondssentrum toon dat studente met ’n BCom Finansiële en Bestuursrekeningkunde die maklikste werk kry. Dit is van die bevindings wat in ’n onlangse navorsingstudie deur Solidariteit Helpende Hand se Studiefondssentrum gemaak is, waaraan ongeveer 300 jong werkendes regoor SA wat tussen 2015 en 2018 afgestudeer het, deelgeneem het. Volgens Stefan…

Read More

Die #TienGebooie vir matrieks se Wiskunde-eksamen.

Daar is lewe na Wiskunde

Content hosted by iono.fm Die eerste Wiskunde-eksamen is om die draai en baie matrieks se broeke bewe by die gedagte daaraan. ’n Paar Wiskunde-onderwysers het raad gegee met #TienGebooie wat jou kan help voor en tydens die vraestel. #TienGebooie Moenie die aand voor die eksamen nog leer nie. Leer die middag, ontspan dan en gaan…

Read More

Gee jou kind vlerke in sy moedertaal!

Waldo Wapad

Waldo het ’n voëltjie hoor fluit. Die voël klink soos ’n volstruis in barensnood. Onnatuurlik verby! Die fluit is as volg: “My kind gaan in Engels skool, want die wêreld is Engels en dit gaan my kind ’n voorsprong gee.” Die voël fluit nie die klank van die bosveld nie, maar kwetter soos makgemaakte papegaaie…

Read More