Leesvlotheid en leesbegrip: Die verskuilde tekort in leerders se leesvaardigheid

Ons hoor dit dikwels: “Hy lees vlot.” En dan kyk almal gerusgesteld weg. Maar wat beteken dit regtig? Leesvlotheid—die vermoë om woorde hardop, ritmies en sonder haakplekke te lees is belangrik, ja. Maar dit is nie die eindpunt nie. Leesvlotheid is nie dieselfde as leesbegrip nie. Elke dag sit daar kinders in ons klaskamers wat […]

Word jou kind aanlyn geboelie? Kyk uit vir dié waarskuwingstekens

Kinders deel nie altyd openlik wat in hul persoonlike lewe aangaan nie – veral nie as dit oor iets so pynlik soos kuberboelie gaan nie. Baie slagoffers voel skaam, bang of is onseker oor hoe om dit te hanteer. Tog is dit juis ouers en onderwysers wat ‘n sleutelrol speel om tekens betyds raak te […]