Oorlewingsgids vir Graad 4-mamma’s – Huiswerk

deur Hildegard Brummer – Wolkskool-dosent Die groot dag het uiteindelik aangebreek, boetie of sussie moet vandag met graad 4 begin en mamma se hart is maar baie broos. Dit is die begin van ‘n nuwe fase in beide jou en jou kind se lewe en jy is nie mooi seker hoe jy hierdie jaar gaan […]
Uitstekende voorbereiding vir die rekordeksamen

deur Hendrik de Kock Wolkskooldosent: Assessering Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) bied vanjaar weer ons voorbereidingseksamen om matrikulante te help om voor te berei vir die Wiskunde-rekordeksamen. Die hele doel van die voorbereidingseksamen is om aan leerders ‘n geleentheid te gee om eerstens bemeestering van die kurrikulum te demonstreer (dus assessering van leer). Dit skep ook […]
Oor die kuns om mislukkings te hanteer

Ons skrop in die grond rond vir geleenthede wat die kuikens kan aangryp en sukses kan behaal, maar ons kuikens moet leer om mislukkings te kan hanteer en te oorkom, want nie almal gaan ‘n medalje kry nie, dit is die realiteit.
Waarom handskrif steeds saak maak ✏️

Handskrif is ’n baie belangrike vaardigheid in die grondslagfase en verdien sy plek in die kurrikulum.
#OnsSalSelf die toekoms van skole verseker

deur Leon Fourie, Uitvoerende Hoof: Skoleondersteuningsentrum Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) was altyd gereed om ondersteuning aan skole te bied, maar Covid-19 het die behoefte soveel groter gemaak. Danksy die veerkragtigheid van die SOS se personeel het dit moontlik gemaak dat ons oplossings kon bied vir duisende onderwysers en leerders regoor die land. Na die aankondiging van die […]
Groei!

By die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) word daar met groot opgewondenheid gereël aan ons eerste virtuele kongres: Groei: kweek leerders van die toekoms.
Agt planne om steeds die skooljaar te red

Ten spyte van hewige teenkanting en grondige bewyse dat dit nie in die beste belang van skole en leerders is nie, het president Ramaphosa op 23 Julie aangekondig dat openbare skole vanaf 27 Julie tot 24 Augustus 2020 weer sluit. Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het die afgelope paar maande Suid-Afrikaanse onderwys op alle vlakke beskerm […]
Ons kinders word geoffer vir radikale eise

Kinders is vir radikale onderwysvakbondeise geoffer. Daar is geen navorsing wat wys dat die sluit van skole in die beste belang van die kind is nie. Die teendeel is egter oor en oor bewys. Die vakbonde was eenvoudig roekeloos. Hulle het die land ge’taxi’. Daar is ʼn direkte verband tussen SADOU se eise en hierdie […]
Zoom-lesse, leerders en jy – 8 wenke

Aanlyn leer is nuut vir baie leerders en hulle het leiding nodig. Begin elke sessie met iets wat die leerders op hulle gemak laat voel.
Die Covid-19 eksperiment

“Ek gee vervolgens ‘n oorsig van my belewenis van die gebeure op onderriggebied tydens inperking, in die vorm van ‘n wetenskaplike verslag – ons is mos nou deel van die eksperiment! Sit agteroor en beleef dit saam met my, die slotsom mag u dalk net verras!”
– Celeste Labuschagne