Covid-19 Dokumente

2021-05-28: Staatskoerant Nr 44632 - Skoolkalender 2022

Skoolkalender vir 2021 soos gepubliseer in die Staatskoerant op 28 Mei 2021

2021-04-15: Voorbeeld-dokumente - Briewe aan ouers i.g.v. kontak met positiewe Covid-19 medeleerders by skool

Lae-risiko kontak

Hoë-risiko kontak

2021-03-27: Notice 145 OF 2021 (No. 44339)

Nuwe regulasies soos op 27 Maart 2021 rakende sport, kultuur en ander buitemuurse aktiwiteite by skole.

2021-01-26: Data and Policy to Guide Opening Schools Safely to Limit the Spread of SARS-CoV-2 Infection

Die nuutste internasionale syfers van Covid-19 aansteeklikheid is 26 Januarie 2021 bekend gemaak. Die verslag van die Centers for Disease Control and Prevention (CDC) dui daarop dat verspreiding van die virus selde in skoleplaasvind. Skole se bydrae tot die toename in Covid-19 infeksies in gemeenskappe, is steeds weglaatbaar klein.

2021-01-22: Ensuring effective distance learning during COVID-19 disruption - Guidance for teachers

This Guidance for Teachers has been developed jointly by UNESCO Unit for Technology and Artificial Intelligence in Education and the Smart Learning Institute of Beijing Normal University, drawing on experiences from Member States that have delivered distance learning programmes to respond to COVID-19 education disruptions.

2021-01-18: Covid-19 - 14 day delay in the re-opening of independent schools

All independent schools are encouraged to comply with this directive as we await the finalisation of the latest regulations.

2021-01-18: Update on Covid-19 epidemic & the 501Y.V2 variant in South Africa

1. Is the 501Y.V2 variant in the 2nd wave spreading faster?
2. Is the 501Y.V2 variant more severe?
3. Any new evidence on whether Covid-19 vaccines are effective or not against the 501Y.V2 variant?
4. Do antibodies from SA’s 1st wave kill the 501Y.V2 variant of the 2nd wave?

2020-12-11: Circular S13 of 2020 - Release of the curriculum recovery annual teaching plans for 2021

The purpose of this Circular is to release the curriculum Recovery Annual Teaching Plans (ATPs) to be implemented from 2021 for Grades 1 - 12.

2020-07-29: Statement by PMG and SAPA on school closure

The paediatric community, as represented by the Paediatrician Management Group (PMG) and the South African Paediatric Association (SAPA), is disappointed with the recent cabinet decision to close all public schools again.

2020-07-17: Dr Dirk Hermann se ope brief aan minister van basiese onderwys

Dr. Dirk Hermann het, in sy hoedanigheid as bestuurshoof van Solidariteit en voorsitter van SOS se direksie, ’n ope brief aan minister Angie Motshekga en die res van die parlement geskryf om die belangrikheid van gesonde voortgesette leer by skole te beklemtoon.

2020-07-16: Mediaverklaring oor aflospersoneel

Die Departement van Basiese Onderwys het 'n uitnodiging gerig aan alle gekwalifiseerde, werklose onderwysers om aansoek te doen as 'n aflosonderwyser tydens die Covid-pandemie.

2020-07-13: Regulasies oor VKO-sentrums deur die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling

Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling het op 10 Julie 2020 regulasies gepubliseer oor die maatreëls wat in plek moet wees by kleuterskole en naskole.

2020-07-09: Memorandum aan minister van Maatskaplike Ontwikkeling

Die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se regspan het ʼn dringende skrywe aan die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling gerig om die situasie rondom die heropening van kleuterskole uiteen te sit.

2020-07-01: Hersiene inperkingsmaatreëls vir skole (Notice 357 of 2020)

Die Departement van Basiese Onderwys (DBO) het nuwe riglyne gepubliseer wat fokus op die heropening van skole onder die huidige inperkingsmaatreëls van die Suid-Afrikaanse regering.

2020-06-29: Skoonmaakprosedures in die werkplek

Die Departement van Gesondheid het 'n dokument beskikbaargestel met nodige skoonmaakprosedures van werkplekke. Sien ook die Departement van Gesondheid se aanbeveling oor dekontaminasie tonnels.

2020-06-23: Notice 343 of 2020

Die Departement van Basiese Onderwys het nuwe riglyne gepubliseer wat fokus op die heropening van skole onder die huidige inperkingsmaatreëls van die Suid-Afrikaanse regering.

2020-06-10: Finansiële bestuur by skole tydens COVID-19

Hierdie skyfievertoning is deel van die webinaar oor: Hoe gaan my skool finansieël kan oorleef met Covid-19? Dit is aangebied deur Appie Pienaar Finansiële Hoof, Solidariteit.

2020-06-01: Standard Operating Procedures for the prevention, containment and management of COVID-19 in independent schools and Early Childhood Development Centres

The Standard Operating Procedure for the Prevention, Containment and Management of COVID-19 in Independent Schools and Early Childhood Development (ECD) Centres provides guidelines for all administrators on the approved steps that must be taken to prevent the spread of, and manage cases of COVID-19 within the basic education sector.

Gesels met ons