Hier is jou gratis gids!

" Deur my klas om te keer het ek baie meer tyd om leerders met kernkonsepte te help wat uiter nodig is om hoërordedenke moontlik te maak."

"Vyf byvoeglike naamwoorde wat ek sal gebruik om Die Wolkskool te beskryf:
Altyd beskikbaar, verstaanbaar vir leerders, kindervriendelik, volledig
volgens kurrikulum, mooi foto’s en illustrasies sodat kinders dit kan geniet."

- Ansu Rossouw