fbpx

Fedsas se brief aan lede oor toelatings

Die Federasie van Suid-Afrikaanse Skolebeheerliggame (Fedsas) het ook die afgelope week ‘n brief aan die Gautengse Departement van Onderwys gestuur, waarin hulle aandring dat die aanlyn-registarsieproses in sy huidige formaat hersien word.

Fedsas is veral bekommerd daaroor dat skole se voedersones en taalbeleid nie in ag geneem word tydens die toelatingsproses nie. Hier is die brief wat hulle aan ledeskole gestuur het:

FEDSAS het ook ‘n konsepbrief opgestel, wat ouers saam met dokumente kan ingee om hul voorkeur keuse van skool skriftelik te bevestig. Jy kan dit ook hier aflaai:

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skole-ondersteuningsentrum.