fbpx

Verslag oor onderwysers se gemoedstoestand

Onderwysers speel 'n kritieke rol in die opvoeding van ons kinders en dit is vir die Skoleondersteuningssentrum belangrik dat onderwysers in 'n gesonde en positiewe omgewing werk waar hulle deur hul skoolbestuur ondersteun word en voortdurend groei deur toepaslike opleidingsgeleenthede.

In die lig hiervan is navorsing oor die huidige gemoedstoestand van ons onderwysers onderneem asook die faktore wat hul gemoed beïnvloed. Die studie is gedoen onder meer as 600 onderwysers van beide Afrikaanse en Engelse skole.

Kyk die mediaverklaring...

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.