Graad 12 – Wenke vir Sukses 2022

Met dank aan die:

Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD)

Die boekie bevat die volgende:

  • 10 dinge om te doen om sukses te behaal & Wenke vir Sukses
  • Voorbeeld van ‘n Graad 12 Studierooster
  • Blanko Studierooster
  • Selfevaluering
  • Bewaarheid jou drome – raad van sommige van die leerders wat goed gevaar het in vorige Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens
  • Beurse en lenings
  • Senior Kurrikulumbeplanners

Hoe om “Wenke vir Sukses” te gebruik

WKOD Wenke vir sukses 2022

Die vakname is alfabeties gerangskik. Jy kan dus maklik jou sewe of meer vakke vind en die konsepte/inhoud op jou blanko studierooster aanbring. Jy kan ook hierdie lyste as kontrolelyste gebruik om op die hoogte te bly van die vordering wat jy met jou studies maak. Hierdie lyste sal vir jou ‘n aanduiding gee van hoeveel werk jy hierdie jaar sal moet dek, en jou in staat stel om jou tyd daarvolgens in te rig.


Tags

Graad 12, SOS, sukses, wenke


Lees meer...