Grondslagfase Gr. 1-3 Gekombineerde Klas

Grondslagfase Gr. 1-3 Gekombineerde Klas

Aansoeke moet vergesel word met ʼn volledige CV en ʼn gewaarmerkte afskrif van die volgende:

  • Alle kwalifikasies
  • Identiteitsdokument
  • SARO-sertifikaat

Aanstellingsdatum: 1 Januarie 2021                                    

Sluiting van aansoeke: 30 Oktober 2020

 Aansoeke moet per e-pos gestuur word aan: [email protected]

Vir enige navraag skakel: Mev. B. Herbst (083 658 3546)

(Indien u nie binne 14 dae na die sluitingsdatum terugvoering ontvang nie, beskou asseblief u aansoek as onsuksesvol)


Tags


Lees meer...

Gesels met ons