fbpx Skip to content

Handelsvak-seminaar: Gauteng

Die SOS bied 'n Handelsvak-seminaar aan

Datum: Donderdag 24 Oktober 2019
Plek: Hoërskool Oos-Moot, Haarhoffstraat 1120, Waverley, Pretoria, 0186
Koste: Gratis vir lede van die AHV (SOS), R250 vir nie-lede
Sluitingsdatum: 23 Oktober 2019
Tyd:  Registrasie van 14:00 – 14:30;
Opening en verwelkoming:  Hugo Vermeulen 14:30 – 14:40
Navrae: admin@skole.co.za

Bankbesonderhede (vir nie-lede):
Skoleondersteuningsentrum (SOS)
FNB Rekeningnommer: 62794628548
Takkode: 210554
Verwysing: Handel + jou naam

Voltooi asseblief die onderstaande inskrywingsvorm (nie-lede stuur die bewys van betaling aan admin@skole.co.za).

Handelsvak

Registreer vir Handelsvak-seminaar

Sluit vandag aan by 'n vakvereniging!