fbpx Skip to content

Hoërskool Centurion – Vakante Onderwysposte

Hoërskool Centurion het vakante betrekkings vir gekwalifiseerde onderwysers met toepaslike kwalifikasies in die volgende vakgebiede:

Pos 1 (Verwysing – Aansoek vir AFK1)
Vak: Afrikaans Huistaal
Graad: 8-12

Pos 2 (Verwysing – Aansoek vir SK2)
Vak: Skeppende Kunste (Drama en Kuns)
Graad: 8-9

Pos 3 (Verwysing – Aansoek vir AFK/WISK3)
Vak: Afrikaans Huistaal/Wiskunde
Graad: 8-9

Pos 4 (Verwysing – Aansoek vir Gesk)
Vak: Geskiedenis
Graad 8-12

Kontakblad: https://hscenturion.co.za/kontak-ons/



Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skole-ondersteuningsentrum.