Hulp vir Graad 1 tot 3

Vanaf 4 Mei (Week 6) is alle Slimboeke op wolkskool.co.za geplaas. Skep gerus 'n GRATIS profiel en kry jou boeke. Daar is ook fantastiese opvoedkundige video's vir jou en jou kind om te kyk.

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) weet hoe kosbaar akademiese tyd vir skole is, veral in die jonger fases. Daarom het ons hulpbronne ontwikkel om onderwysers, ouers en leerders hiermee te ondersteun. Die SOS se Afrikaanse Grondslagfase-vereniging (AGV) bied graag vir u hierdie GRATIS hulpmiddel om te verseker jou kind bly voor met hulle skoolwerk. Vul gerus die onderstaande vorm in om die dokument te kan aflaai.

Ek wil graag die AGV se Grondslagfase-hulpmiddel aflaai

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.