Bied jou hulp aan - deel jou kundigheid

Die Skoleondersteuningsentrum (SOS), 'n nie-winsgewende organisasie, ondersteun heelhartig die wêreldwye inisiatief vir Oop Opvoedkundige Hulpbronne.

Die SOS help ook waar hy kan om leerkontinuïteit by ons kinders te verseker tydens die Korona-krisis.

Ons bied daarom die geleentheid aan skole en ervare onderwysers om beskikbare bronne soos videolesse, werkkaarte, ens. met ander skole en onderwysers te deel. Hiervoor stel die SOS 'n gratis platform beskikbaar.

Ek wil graag my kundigheid aanbied om die kontinuïteit in onderrig te verseker.

Voltooi die onderstaande vorm om jou hulp aan te bied.

Skryf in as lid van 'n vakvereniging

Raak deel van 'n groeiende gemeenskap van professionele Afrikaanse onderwysers en kry GROOT AFSLAG op seminare, kongresse en werkswinkels.

Ontvang ons nuusbrief

En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.