4 Maart – Kleuterseminaar: Centurion

Die SOS bied, in samewerking met die AON en Graad R sonder Werkkaarte 'n seminaar aan vir kleuterskoolonderwysers. Die geleentheid beloof om u te inspireer en van praktiese raad te bedien om u kleuters voor te berei op die Grootskool! Kostes beloop R100 per onderwyser.

Vir die eerste keer ooit saai ons die opleidingsessie lewendig uit na vier Akademia-sentrums oor die land. Wees deel van die unieke ervaring. Vra lewendig vrae en sien alles wat in die Centurion-sessie gebeur lewendig op groot skerms. Die sentrums is Centurion, Vanderbijlpark, George en Paarl.

E-pos asseblief die bewys van betaling na [email protected].

Bankbesonderhede:

Rekeningnaam: Skoleondersteuningsentrum (SOS)
Bank: FNB
Rekeningnommer: 62794628548
Takkode: 210554
Verwysing: kleuter + u skool

Bespreek jou plek hier:

Kleuterseminaar - 4 Maart

  • Naam en vanSelfoonnommerEposadres 
Handelsvak (3)

Beskikbare Akademia-sentrums:

CENTURION
Gerhardstraat 117, Die Hoewes, Centurion

BLOEMFONTEIN
Koppieweg 1, The Towers-winkelsentrum, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330

GEORGE
Eerste vloer, Joubert-plaza, Meadestraat 100, George-Sentraal, George, 6530

VANDERBIJLPARK
Hobhousestraat 2 (h/v Hendrik van Eck en Hobhouse), Vanderbijlpark, 1911

PAARL
Pastorielaan 11, Esterville, Paarl, 7646