SOS-Virtuele Kongres 2020

 Alles gebeur op Donderdag 24 September vanaf 09:00 tot 13:00
en jy word hiermee hartlik uitgenooi om deur Zoom in te skakel.

Dr. Gustav Gous sorg vir inspirasie, uitstekende aanbieders vir waardevolle insigte, Spoegwolf vir die musiek en Jan Braai wek die aptyt vir 'n lekker kuier.

Slegs R 99 vir lede en R 399 vir nie-lede
(sluit HIER aan en betaal minder in totaal).

Formbanier2

Rol asseblief boontoe indien jy klaar is!