fbpx

Laerskool-poste beskikbaar in Bronkhorstspruit

Laerskool Du Preez van Wyk in Bronkhorstspruit het twee poste beskikbaar vir ‘n Afrikaanssprekende onderwyser.

  1. Onderwyspos vir Graad R (SBL-aanstelling)

  2. Onderwyspos vir Natuurwetenskappe & Tegnologie vir Graad 6 & 7 (Tydelike departementele aanstelling)


Stuur asseblief die volgende om aansoek te doen:

CV
Kwalifikasies
SARO-sertifikaat
Afskrif van ID
Buitekurrikulêre aktiwiteite

Dien per hand in: “Vir aandag – Mev. Retha Schulz “
Of
Epos: ahp@dupreezvanwyk.co.za / ontvangs@dupreezvanwyk.coza
Ervaring in skoolomgewing, uitstekende menseverhoudings (ouers, leerders & kollegas) en liefde vir kinders sal voordelig wees vir kandidate.
Sluitingsdatum: 12 April 2019
Diensaanvaarding: 2 Mei 2019

Laai advertensies hier af”

Natuurwetenskappe & Tegnologie

Graad R

Moenie toelaat dat huidige ekonomiese en politieke realiteite jou toekomshoop laat ontspoor nie.

Sluit vandag aan by die Skole-ondersteuningsentrum.