Laerskool Wierdapark – Vakatures beskikbaar vanaf 1 Januarie 2020:
Grondslagfase: Graad 2
Grondslagfase: Graad 3
Intersenfase: Wiskunde Graad 7
Intersenfase: Afrikaans Graad 7
Intersenfase: Engels Graad 7
Minimum vereistes:
– Toepaslike onderwyskwalifikasie
– SARO/SACE registrasie
– Buitemuurse betrokkenheid
Sluitingsdatum vir aansoeke: 4 Oktober 2019 om 12:00
Skakel die hoof, mnr. Louis Dekker,
by telefoonnommers 012 654 3350 / 012 6602528 vir navrae.

Ontvang ons nuusbrief
En bly op die voorpunt van onderwys in Afrikaans
[gravityform id=36 title=false description=false ajax=true tabindex=49]